Oorspronklike Familiewapen
 

STAMBOOM

FAMILY TREE

STAMMBAUM


Forum
 
Hoofbladsy
 
Home Page
 
Startseite

Ek het Genopro gebruik om ‘n nuwe stamboom te genereer wat die onderhoud van die webblad vir my baie makliker maak. Kyk daarna en dui aan onderaan hierdie bladsy of u van die nuwe uitleg hou. Op die oomblik is dit nog net in Engels, maar as ek genoeg versoeke kry sal ek die stamboom ook in Afrikaans beskikbaar probeer maak.

I have used Genopro to create a new family tree which is much easier to maintain. Please indicate at the bottom of this page if you like it or not.

Ich habe mit Genopro eine neue Stammbaumseite gemacht die einfacher ist zum updaten. Bitte zeigen Sie unten auf dieser Seite an ob es Ihnen gefällt oder nicht.

 


Winterbach Stamboom Kliek hier om stamboom te sien
Dit sal ’n nuwe bladsy oopmaak met die nuwe geslagsregister. Kliek daar op die
As u gevra word om SVG te installeer, doen dit gerus. Volg net die skakels. Dit is 'n grafiese manier om die stamboom te vertoon.

Click here to see the family tree
A new page will open with the family register. Click there on the
If your browser wants to install SVG, please accept and follow the links. It provides for a graphic representation of the family tree in your browser.

Stammbaum hier anschauen
Eine neue Seite wird sich öffnen. Klicken Sie bitte dort auf dem
Sie können ruhig das Programm SVG installieren wenn Sie gefragt werden.


Ja Ek hou van die nuwe stamboomblad
Yes I do like the new family tree page
Ja Ich mag die neue Stammbaumseite
Nee Ek hou nie van die nuwe stamboomblad nie
No I do not like the new family tree page
Nein Ich mag die neue Stammbaumseite nicht