![]() |
DIE WINTERBACHS IN SUID-AFRIKA Die doel van hierdie webwerf is om inligting oor die Winterbachs in Suid-Afrika bekend te stel en uit te ruil.Hier is al heelwat inligting saamgevat, maar dit is slegs 'n druppel in die emmer. Die inligting hier kan slegs uitgebrei en verbeter word as elkeen bydra en informasie beskikbaar stel. Baie dankie aan al diegene wat alreeds inligting aan my gestuur het; ek het dit sover moontlik bygewerk. Indien daar foute is, of iets bygevoeg moet word, kliek hier om my te laat my weet asb. Links is die oorspronklike Winterbach familiewapen (sien ook die Herkoms en Fotos -bladsye vir meer inligting). Onder is verwysings na ander bladsye; gebruik hulle gerus: |
|
|
|
||
| Lees waar die Winterbachs oorspronklik vandaan kom en 'n bietjie geskiedenis. | ||
| Kyk na die verwantskap van die Winterbachs in Suid-Afrika | ||
| Só lyk sommige van die mense en dinge. | ||
| Hier is interressante stukke te lees. | ||
| Hier is 'n paar kontaknommers en adresse wat van toepassing is op hierdie bladsye. | ||
| Help met die uitruil van informasie oor die Winterbachs. | ||
|
|
||
| Read this page in English | ||
|
|
||
| Diese Seite in Deutsch | ||