Agter van links na regs Chris Jankowitz, ?? Boon?, Frans Winterbach, Fien Kruger, Rina Winterbach (Frans se suster) en Magriet Scheepers (geb. Kruger, Fien se suster).
Kinders is onbekend
Agter van links na regs: Theo Scheepers (swaer), kind waarskynlik Hendrik Scheepers, Magriet Scheepers (geb. Kruger, Theo se vrou), Onbekend, Petrus (PK) Kruger (swaer) en bruid Kosie Theron (skoonsuster), Walter (Boet) Kruger (swaer) en Stompie ?? (Kruger, Boet se vrou), Onbekend,
Sittendes: Tommie Botha (swaer) en sy vrou Toeka Kruger, tweeling Rita en Ester Botha, Frans Kruger en sy vrou Magriet van der Merwe (ouers van Magriet, PK, Boet, Toeka, Fien en Jana), Jana sit tussen haar ouers, ander kinders weerskante is onbekend, Fien Kruger en Frans Winterbach
Paul Heinze op besoek van Düsseldorf, Duitsland, Frans Winterbach (op sy plaas in die lemoenboord) en Elsebie Heinze (geb. Kruger, suster van Fien).
Troufoto van Hennie van der Hyde en Fransina Kruger (suster van Fien, en Fien sit links langs Hennie)
Dankie aan Paul Heinze (jr) wat die fotos ingestuur het
Terug / Back / Zurück